netwerk24.com
@netwerk24 -137 minutes ago
Netwerk24 | Trump Vrydagmiddag gevonnis oor swyggeld aan porno-ster
Donald Trump (78), aangewese Amerikaanse president, is geskeduleer om Vrydag gevonnis te word in sy strafregtelike skuldigbevinding wat voortspruit uit swyggeld wat aan ’n porno-ster betaal is.
read moreOther Headlines
netwerk24.com
@netwerk24 -440 minutes ago
Netwerk24 | Dobson verras op vele fronte met span vir stryd teen Sale Sharks
John Dobson, die Stormers se direkteur van rugby, het Vrydag met ’n rits verrassings vorendag gekom vir Saterdag se Kampioenebeker-wedstryd teen die Sale Sharks in die DHL-stadion in Kaapstad.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -416 minutes ago
Netwerk24 | ‘Maak toe jou oë’ – toe vra MrBeast sy Bellville-nooi om te trou!
Die welbekende YouTuber MrBeast het haar op Kersdag gevra om haar oë toe te maak vir haar Kersgeskenk. Toe sy dit weer oopmaak, was daar ’n ring in sy hand, hy was op een knie en toe vra hy die groot vraag.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -398 minutes ago
Netwerk24 | Rand 1ste keer in 9 maande op R19 teenoor dollar
Die rand het Vrydag tot die swakste vlak in nege maande verswak ná ’n week waarin gebeure nie gunste meegebring het vir die geldeenheid nie.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -348 minutes ago
Netwerk24 | Vermiste bouwerker: Familie gee nog nie moed op
’n Familielid van die bouwerker wat vier dae gelede in Mpumalanga vermis geraak het, sê die soektog na hom duur moedig voort.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 18 hours ago
Netwerk24 | Daai hoesie kan gevaarlik wees – wat jy oor RSV moet weet
Vir die meeste van ons lê die verskrikking van die koronavirus nog vlak in die geheue. Maar daar is ook ’n ander virus waarvoor jy op die uitkyk moet wees.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -266 minutes ago
Netwerk24 | Op my eish! se Ceylonia: Terug op TV, nou bring ek die weer, nie meer die wild nie!
Op my eish! se wilde Ceylonia Bekker betree ’n nuwe fase in haar lewe as eNCA se nuwe weeraanbieder. Maar sy’s nog net sy- en nes die weer, soms maar onvoorspelbaar.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -303 minutes ago
Netwerk24 | Regsfirma hoes oor KI-gebruik in omstrede KZN-politikus se saak
’n Pietermaritzburgse regsfirma gaan dalk deur die Regspraktykraad ondersoek word omdat hy na bewering Google se soekenjin en kunsmatige-intelligensie-kletsbotte gebruik het in ’n geskorste KwaZulu-Natalse burgemeester se hofsaak.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -258 minutes ago
Netwerk24 | BLITSBERIG | Mandela se kleinseun nie saam met kapingsverdagtes in hof
Die kleinseun van oudpres. Nelson Mandela wat na verwagting Vrydag in die hof sou verskyn, sal voorlopig nie aangekla word van onder meer roof nie.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -192 minutes ago
Netwerk24 | Heinrich Matthee: Só ontwrig Elon Musk Europese politiek
Wat ’n mens ook al van hom of sy oortuigings dink, in die Westerse politiek van die vroeg 21ste eeu is Elon Musk nou die invloedrykste Engelssprekende – met wortels in Suid-Afrika, skryf Heinrich Matthee.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -179 minutes ago
Netwerk24 | Media24 soek die Afrikaanse subredakteurs van die toekoms
Twee van die voorste Afrikaanse handelsmerke, Huisgenoot en Netwerk24, span saam om slypskole vir toekomstige Afrikaanse subredakteurs aan te bied. Twee kandidate kan ná die slypskole (een in Johannesburg en een in Kaapstad) ’n 12 maande lange betaalde internskap by Huisgenoot en Netwerk24 aangebied word.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -200 minutes ago
Netwerk24 | Statistiese studie: Gasa-dodetal ‘met ongeveer 40% onderskat’
Die dodetal in Gasa in die eerste nege maande van die oorlog tussen Israel en Hamas was ongeveer 40% hoër as wat deur die Palestynse gebied se gesondheidsministerie aangeteken is, blyk uit navorsing wat Vrydag in die mediese joernaal The Lancet gepub
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -168 minutes ago
Netwerk24 | Tieners red jong kinders uit sleurstroom in Heroldsbaai
Twee tieners het twee kinders Woensdagmiddag uit ’n sleurstroom in die see by Heroldsbaai gered nadat hulle gesien het dat die kinders in die moeilikheid beland het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -144 minutes ago
Netwerk24 | 26 mans, talle van hulle naak, in Jhb van ‘mensehandel’ gered
Drie mans is in hegtenis geneem nadat 26 mans wat vermoedelik slagoffers van mensehandel was, in en om ’n woning in Sandringham, Johannesburg, gevind is.
read moreRight Column Content